Meer oor Volkspele
Geskiedenis
Die gedagte van ‘n eie Afrikaanse Volksang- en Volkspelebeweging het in 1912 by S.H. Pellissier ontstaan.
Die Storie
Die Afrikaanse Volkspele het in omstandighede en by geleenthede ontstaan waar gemeenskappe en gesinne gelukkig bymekaar was, waar prettige situasies ontwikkel het, en veral ook by die vreugde van die arbeid.
Kleredrag
Waar kom die kleredrag vandaan wat ons volkspelers vandag dra?
Eeufees Artikels
Hierdie is drie artkels deur Wynand Theron van Durbanville oor die ontstaan van die Volkspele Beweging in Suid-Afrika.
Speler Registrasies – 2016
Seniors
701
Sangers
106
Studente
28
Juniors
267
Die Afrikaanse Volksang en Volkspele Beweging se Bestuur

Die Hoofbestuur vir die volgende 3 jaar tydperk is as volg:
Voor: Niggie Henna van der Westhuizen, Neef Kobus le Roux, Neef Willie Olivier, Neef Louw Jacobs.
Agter: Neef Johan de Beer, Neef Mike Jacobs, Neef Bertie Brink.