Albatros Volkspelelaer saamtrek 5 Augustus 2017
Hier is ‘n paar fotos en videos van hul saamtrek, asook ‘n video van hul afsluiting. Ek kry nogsteeds elke keer hoendervleis, mooi bly maar mooi.
Hier is ‘n paar fotos en videos van hul saamtrek, asook ‘n video van hul afsluiting. Ek kry nogsteeds elke keer hoendervleis, mooi bly maar mooi.
Die Transvaal Streek vir Volkspele en Volksang het kursus gehou op 9 Augustus 2017. Veelsgeluk aan almal wat dit by gewoon het.
En hier is 'n foto van die neefs en niggies wat die senior kursus bygewoon het by De Voetpadkloof. Dankie en veelsgeluk aan almal.
So leer hulle om “Ou Sukkelaar” reg te speel. Al te lekker.
En hier is ‘n foto van die Pellissierweek kinders.
Hier is ‘n foto van die Judith Pellissierweek kinders.
En hier is ‘n foto van die kinders by die 2017 Vormingsweek.
En so begin die 2017 weke in die Noord Kaap. Sterkte en geniet dit almal.
Op Saterdag 22 April 2017 het Kronkel Volkspele Laer hul saamtrek gehou by Kainos Youth Camp in Vanderbijlpark. Niggie Suzette van der Merwe het vir ons ‘n paar fotos gestuur van hul saamtrek. Baie dankie Suzette. Ek het verseker uitgemis op ‘n lekker saamtrek. Dankie vir Neef Kobus le Roux vir nog ‘n paar fotos.
Met dank aan kykNET se Kwela program. Gepubliseer op 12 Maart 2015 Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied ‘n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak – van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en […]