Nasionale Weke 2016
Hier is die neefs en niggies wat die nasionale weke vir 2016 bygewoon het. Geluk aan elkeen van julle en dankie aan elkeen wat dit moontlik gemaak het.
Hier is die neefs en niggies wat die nasionale weke vir 2016 bygewoon het. Geluk aan elkeen van julle en dankie aan elkeen wat dit moontlik gemaak het.
Tygerberglaer is 40 jaar.
Hier is ‘n paar fotos van Suidelandlaer se saamtrek.
Wawiellaer Theunissen se mooi verhoog vir hul heerlike saamtrek.
Eers het die Mootkantate koor ons vermaak. Toe is daar lekker saam gesing.