Bloedrivier Junior Toer

  • Daar vind ‘n Junior toer plaas vanaf 9 Desember tot 16 Desember 2018.
  • Dit begin in Wasbank suidwes van Dundee in Natal en daar word saam met die ossewaens getoer tot by Bloedrivier.
  • Alle belangstellende juniors vanaf graad 5 tot graad 12 kan inskryf.
  • Kostes beloop R1500 per junior.
  • Die deposito van R500 moet reeds teen 6 November 2018 in die Volkspele Beweging se bank rekening betaal wees.
  • Die bank besonderhede is as volg:
    Naam: Die Afrikaanse Volksang en Volkspelebeweging
    ABSA Bank Rek: 250153260
    Tak: Germiston
    Tak Kode: 630-142
    Verwysings: Naam en Van
  • Meer inligting volg binnekort.

Hieronder is die inskrywingsvorm wat elke junior wat wil saam gaan, moet voltooi:

 

BLOEDRIVIER JUNIOR TOER 2018

9 tot 16 Desember 2018

Vanaf Wasbank na Bloedrivier

Slegs een persoon per inskrywing!
Om verdere reëlings te kommunikeer.
Om verdere reëlings te kommunikeer.

Opsomming:

Maak seker al u inligting is korrek hieronder.

Indien u probleme ondervind met die inskrywingsvorm, stuur ‘n epos aan volkspelewebblad@gmail.com.