Skip to content

Die Afrikaanse Volksang- en Volkspele Beweging

Toggle menu
  • Tuisblad
  • Kontak Ons
  • Nuusblad
  • Kalender
  • Laer Adreslys

Category: 2017

17-09-201717-09-20172017

Inspanlaer Saamtrek

Hier is ‘n paar fotos van Inspanlaer se saamtrek Saterdagaand 9 September 2017, met die tema Die Vrolike Musikant.

12-08-201712-08-20172017

Kierieklapperfees 2017 Optrede

Hier is ‘n paar videos van die Volkspele optrede by die Kierieklapperfees in Potgietersrus.

12-08-20172017

Albatros Volkspelelaer saamtrek 5 Augustus 2017

Hier is ‘n paar fotos en videos van hul saamtrek, asook ‘n video van hul afsluiting. Ek kry nogsteeds elke keer hoendervleis, […]

10-08-20172017

TSVV het kursus gehou.

Die Transvaal Streek vir Volkspele en Volksang het kursus gehou op 9 Augustus 2017. Veelsgeluk aan almal wat dit by gewoon het.

20-07-20172017

Senior kursus by De Voetpadkloof.

En hier is 'n foto van die neefs en niggies wat die senior kursus bygewoon het by De Voetpadkloof. Dankie en veelsgeluk […]

18-07-201718-07-20172017

Kort Vormingsweek video

So leer hulle om “Ou Sukkelaar” reg te speel. Al te lekker.

17-07-20172017

2017 Pellissierweek

En hier is ‘n foto van die Pellissierweek kinders. 

17-07-20172017

2017 Judith Pellissierweek

Hier is ‘n foto van die Judith Pellissierweek kinders. 

17-07-20172017

2017 Vormingsweek

En hier is ‘n foto van die kinders by die 2017 Vormingsweek. 

16-07-201716-07-20172017

2017 Volkspele Weke

En so begin die 2017 weke in die Noord Kaap. Sterkte en geniet dit almal. 

Posts navigation

1 2 >

Kalender

No upcoming events

Webblad Administrateur

Neef Anton Botha
volkspelewebblad@gmail.com

Statistieke

  • 53,741 besoeke vanaf Oktober 2016
© 2025 Die Afrikaanse Volksang- en Volkspele Beweging. Proudly powered by Sydney