06-10-201806-10-20182018 Volkspelebundel Herdruk Bekendstelling en Oorhandiging Hier oorhandig neef Willie die eerste nuwe herdruk Volkspelebundel aan Prof Raath.
10-08-201817-08-20182018 Nasionale Volkspele Konferensie 2018 Kliek hier om die inskrywingsvorm te voltooi.
10-08-201810-08-20182018 Nasionale Weke 2018 Hierdie jaar (2018) was die Nasionale Weke gehou in Nylstroom by die Nylstroom Hoërskool. Hier is fotos van die verskeie groepe:
09-05-201812-05-20182018 Volkspele Koffie Bekers Vir die wat belangstel, ons maak Wit Koffie bekers met ‘n volkspele paartjie prentjie op. Daar is twee kleure, blou en rooi. […]