Meer oor Volkspele
Geskiedenis
Die gedagte van ‘n eie Afrikaanse Volksang- en Volkspelebeweging het in 1912 by S.H. Pellissier ontstaan.
Die Storie
Die Afrikaanse Volkspele het in omstandighede en by geleenthede ontstaan waar gemeenskappe en gesinne gelukkig bymekaar was, waar prettige situasies ontwikkel het, en veral ook by die vreugde van die arbeid.
Kleredrag
Waar kom die kleredrag vandaan wat ons volkspelers vandag dra?
Eeufees Artikels
Hierdie is drie artkels deur Wynand Theron van Durbanville oor die ontstaan van die Volkspele Beweging in Suid-Afrika.
Volkspele Laers in Suid Afrika
Skoliere Registrasies – 2021
Graad 10-12
52
Graad 8-9
58
Graad 5-7
82
Graad 1-4
27
Senior Registrasies – 2021
Senior Neefs
167
Senior Niggies
282
Studente
38
Totaal
706
Die Afrikaanse Volksang en Volkspele Beweging se Bestuur
Die huidige AVVB Hoofbestuur is as volg:
Voor: Neef Mike Jacobs, Neef Bertie Brink.
Agter: Neef Kobus le Roux, Prof Andries Raath, Niggie Annabé Pretorius, Neef Vlam Venter, Neef Johan de Beer.