Meer oor Volkspele

Geskiedenis

Die gedagte van ‘n eie Afrikaanse Volksang- en Volkspelebeweging het in 1912 by S.H. Pellissier ontstaan.

Die Storie

Die Afrikaanse Volkspele het in omstandighede en by geleenthede ontstaan waar gemeenskappe en gesinne gelukkig bymekaar was, waar prettige situasies ontwikkel het, en veral ook by die vreugde van die arbeid.

Kleredrag

Waar kom die kleredrag vandaan wat ons volkspelers vandag dra?

Eeufees Artikels

Hierdie is drie artkels deur Wynand Theron van Durbanville oor die ontstaan van die Volkspele Beweging in Suid-Afrika.

Volkspele Laers in Suid Afrika

Skoliere Registrasies – 2021

Graad 10-12
52
Graad 8-9
58
Graad 5-7
82
Graad 1-4
27

Senior Registrasies – 2021

Senior Neefs
167
Senior Niggies
282
Studente
38
Totaal
706

Die Afrikaanse Volksang en Volkspele Beweging se Bestuur

Die huidige AVVB Hoofbestuur is as volg:

Voor: Neef Mike Jacobs, Neef Bertie Brink.

Agter: Neef Kobus le Roux, Prof Andries Raath, Niggie Annabé Pretorius,  Neef Vlam Venter, Neef Johan de Beer.