Kronkel Volkspele Saamtrek

Posted on Posted in 2017

Op Saterdag 22 April 2017 het Kronkel Volkspele Laer hul saamtrek gehou by Kainos Youth Camp in Vanderbijlpark.  Niggie Suzette van der Merwe het vir ons ‘n paar fotos gestuur van hul saamtrek.  Baie dankie Suzette.  Ek het verseker uitgemis op ‘n lekker saamtrek.  Dankie vir Neef Kobus le Roux vir nog ‘n paar fotos.

This slideshow requires JavaScript.