NOORDELIKE STREEK

Bestuur van die Noordelike Streek is:

Voorsitter: Neef Sean Dippenaar

Onder-voorsitter: Neef Hugo Lombard

Sekretaresse: Niggie Marianna van Vollenhoven

 

Die volgende Laers en Sanggroepe is in die Noordelike Streek:
AANDBLOMLAER
ERIKALAER
MAGALIESMOOTLAER
POLKADRAAILAER
KLEINFONTEINLAER
KARLIENTJIELAER (JUNIOR)
MOOT KANTATE SANGGROEP