Volkspele Koffie Bekers

Posted Posted in 2018

Vir die wat belangstel, ons maak Wit Koffie bekers met ‘n volkspele paartjie prentjie op.  Daar is twee kleure, blou en rooi.  Die fondse gaan vir die 2018 Volkspele Weke wat hier in die Bosveld Streek gehou word. Die koste is as volg: R75 per Beker (1 tot 5 bestellings) R65 per Beker (6 of […]