2018

Volkspele Koffie Bekers

Vir die wat belangstel, ons maak Wit Koffie bekers met ‘n volkspele paartjie prentjie op.  Daar is twee kleure, blou en rooi.  Die fondse gaan vir die 2018 Volkspele Weke wat hier in die Bosveld Streek gehou word.

Die koste is as volg:

  1. R75 per Beker (1 tot 5 bestellings)
  2. R65 per Beker (6 of meer bestellings)

Dit sluit nie aflewering in nie.  

Hier is ‘n voorbeeld van hoe die bekers lyk:

Kliek om te vergroot.

Stuur u bestellings na maroelavolkspelelaer@gmail.com. U kan ons kontak na-ure by die volgende nommers:

Neef Anton Botha: 083-628-6094

Niggie Janette Botha: 083-626-4809